Search form

Josua 15:19

19Sy sê toe: “Jy moet vir my vrugbare grond gee. Jy het vir my die Suid-land gegee, maar nou moet jy vir my ook plekke gee waar daar water is.”

Kaleb het toe vir haar plekke gegee waar daar water was in die berge en in die valleie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index