Search form

Josua 15:3

3en dan gaan die grens suid van Skerpioen-pas verby na die stad Sin. Daarna gaan die grens op na ’n plek suid van die stad Kades-Barnea en dan verder verby die stad Gesron. Daarna gaan die grens op na die stad Addar en dan draai dit na die stad Karka.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index