Search form

Josua 15:63

63Die mense van Juda kon nie die Jebusiete, die mense van Jerusalem, oorwin en wegjaag nie. Hulle woon vandag nog daar saam met die mense van Juda.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index