Search form

Josua 17:1

Die grond van die Manasse-stam wes van die Jordaan-rivier

1Hulle het lootjies getrek om vir die Manasse-stam grond te gee, want Manasse was Josef se oudste seun. Makir was Manasse se oudste seun, hy was die pa van Gilead. Makir het die land Gilead en die land Basan gekry, want hy was ’n man wat kon oorlog maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index