Search form

Josua 17:12

12Die Manasse-stam kon nie die mense in daardie stede oorwin en wegjaag en die stede vir hulleself vat nie. Die Kanaäniete het besluit om daar te bly en in die stede te woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index