Search form

Josua 17:4

4Hulle het na die priester Eleasar toe gekom en na Josua en die leiers en hulle het gesê: “Die Here het vir Moses gesê hy moet vir ons ook grond gee tussen die ander mense van ons stam.”

Moses het vir hulle grond gegee tussen hulle pa se broers, Moses het gedoen soos die Here gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index