Search form

Josua 18:11

Die grond van die Benjamin-stam

11Toe Josua die eerste lootjie trek, het die Benjamin-stam hulle grond gekry tussen die grond van die mense van Juda en die grond van die nageslag van Josef.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index