Search form

Josua 18:13

13Van daar gaan die grens na die stad Lus, na Bet-El suid van Lus, en dan af na die stad Atrot-Addar op die berg suid van die stad Bet-Goron-Onder.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index