Search form

Josua 18:14

14Dan draai die grens en dit gaan na die westekant, suid van die berg wat naby Bet-Goron is, en dit gaan tot by die stad Kirjat-Baäl. Kirjat-Baäl se ander naam is Kirjat-Jearim, dit behoort aan die mense van Juda. Dit is die wesgrens.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index