Search form

Josua 18:16

16Daarna gaan die grens tot teen die berg by die Ben-Hinnom-vallei, noord van Spook-laagte, en dan gaan dit in die Ben-Hinnom-vallei langs die Jebusiete-berg verby na Rogel-fontein.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index