Search form

Josua 2:22

22Die twee mans het na die berge gegaan en hulle het drie dae lank daar gebly, totdat die manne wat vir hulle gaan soek het, teruggekom het. Die manne het gesoek op die hele pad na die Jordaan-rivier, maar hulle het nie die twee mans gekry nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index