Search form

Josua 20:3

3Wanneer iemand ’n ander persoon doodgemaak het, maar dit was ’n ongeluk, hy wou dit nie doen nie, dan mag hy na ’n asielstad vlug. Die naaste familielid van die persoon wat dood is, mag nie die man doodmaak wat na die asielstad gevlug het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index