Search form

Josua 20:8

8Oorkant die Jordaan-rivier oos van die stad Jerigo in die woestyn het hulle hierdie stede gewy: Beser op die Hoëveld van die Ruben-stam, Ramot in Gilead op die grond van die Gad-stam, en Golan in Basan, op die grond van die Manasse-stam.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index