Search form

Josua 21:4

4Hulle het lootjies getrek, en die Kehat-familie het hulle grond gekry. Hulle het vir die priesters van die nageslag van die priester Aäron 13 stede gegee in die lande van die stamme Juda, Simeon en Benjamin.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index