Search form

Josua 22:14

14Tien leiers het saam met hom gegaan, ’n leier van elke stam. Elke leier was die hoof van ’n groep families van Israel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index