Search form

Josua 23:12

12Julle moenie ophou om die Here te dien nie en julle moenie vriende word van die mense van hierdie volke wat nog hier is nie. Julle moenie met hulle trou nie en julle moenie by hulle kom nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index