Search form

Josua 23:15

15Die goeie dinge het gebeur wat julle God die Here vir julle belowe het, maar as julle ongehoorsaam is, dan sal Hy ook elke slegte ding laat gebeur wat Hy gesê het. Dit sal aanhou totdat Hy julle almal laat verdwyn het uit hierdie goeie land wat Hy vir julle gegee het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index