Search form

Josua 23:16

16As julle nie doen wat julle God die Here vir julle in sy verbond gesê het nie en as julle ander gode gaan dien en julle buig voor hulle, dan sal die Here kwaad word vir julle en julle sal gou verdwyn uit die goeie land wat Hy vir julle gegee het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index