Search form

Josua 23:3

3Julle het self alles gesien wat julle God die Here vir julle gedoen het met hierdie volke. Want julle God die Here, Hy self het oorlog gemaak sodat julle die vyande kon oorwin.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index