Search form

Josua 23:7

7Julle moenie vriende word van die volke wat nog hier by julle is nie. Julle moenie tot hulle gode bid en hulle name noem wanneer julle iets belowe nie. Julle moenie hulle dien en voor hulle buig nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index