Search form

Josua 24:1

Die volk besluit om net die Here te dien

1Josua het al die stamme van Israel laat bymekaarkom by die stad Sigem. Hy het die leiers, die hoofde, die regters en die voormanne geroep, en hulle het voor God kom staan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index