Search form

Josua 24:14

14Daarom, julle moet die Here dien, julle moet dit altyd en eerlik doen. Julle moet die gode los wat julle voorvaders anderkant die Eufraat-rivier en in Egipte gedien het en julle moet die Here dien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index