Search form

Josua 24:6

6Toe Ek julle voorvaders uit Egipte gebring het, het julle by die see gekom, en die Egiptenaars het julle voorvaders gevolg en gejaag tot by die Riet-see. Die Egiptenaars het oorlogkarre en manne op perde gehad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index