Search form

Josua 3:6

6Josua het vir die priesters gesê: “Julle moet die verbondskis optel en julle moet voor die volk loop.”

Die priesters het die verbondskis opgetel en hulle het voor die volk geloop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index