Search form

Josua 4:10

10Die priesters wat die kis gedra het, het in die Jordaan-rivier bly staan totdat alles gebeur het wat die Here vir Josua gesê het. Josua moes vir die Israeliete alles sê wat Moses vir hom gesê het om te doen. Die Israeliete was haastig, hulle het vinnig oor die rivier gegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index