Search form

Josua 4:14

14Die Here het daardie dag vir Josua ’n belangrike man laat word. Al die Israeliete het gedink Josua is ’n belangrike man, hulle het hom gerespekteer so lank soos hy gelewe het, soos hulle ook vir Moses gerespekteer het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index