Search form

Josua 5:7

7Die Here het seuns gegee in die plek van hulle pa’s, en Josua het húlle besny. Hulle is nie op die pad van Egipte af hiernatoe besny nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index