Search form

Josua 5:9

9Die Here het vir Josua gesê: “Julle was slawe in Egipte, maar Ek het vandag die skande weggeneem van julle.”

Daarom het die Here daardie plek Gilgal genoem, en dit is vandag nog die plek se naam.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index