Search form

Josua 6:6

6Josua seun van Nun het die priesters geroep en hy het vir hulle gesê: “Julle moet die verbondskis dra, en sewe priesters moet elkeen ’n ramshoring dra en hulle moet voor die kis van die Here loop.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index