Search form

Josua 6:8

8Dit het gebeur soos Josua vir die mense gesê het. Die sewe priesters wat elkeen ’n ramshoring gedra het, het voor die kis geloop en hulle het die ramshorings geblaas. Agter hulle het die priesters geloop wat die verbondskis van die Here gedra het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index