Search form

Josua 7:25

25Josua sê toe vir Akan: “Jy het die dood oor ons gebring, baie van ons het gesterf. Vandag sal die Here die dood oor jou bring, jy sal sterf.”

Al die Israeliete het toe vir Akan en sy kinders en sy diere met klippe doodgegooi en verbrand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index