Search form

Josua 8:2

2Jy moet met Ai en sy koning dieselfde doen wat jy met Jerigo en sy koning gedoen het, maar julle mag die goed in die stad en die diere vir julleself hou. Jy moet manne laat wegkruip sodat hulle die stad van agter kan aanval.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index