Search form

Josua 8:35

35Josua het álles wat Moses gesê het, vir die hele volksvergadering gelees, hy het nie een woord gelos nie. Hy het dit ook gelees vir die vroue en die kinders en die vreemdelinge wat tussen hulle gewoon het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index