Search form

Josua 9:27

27maar hy het gesê die Gibeon-mense moet van daardie dag af hout kap en water skep vir al die Israeliete en vir die altaar van die Here. Hulle moes dit doen op die plek wat die Here sal kies. Hulle doen dit nou nog.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index