Search form

Judas 1:1

Judas groet die mense wat hierdie brief lees

1Ek, Judas, skryf hierdie brief vir julle. Ek is ’n dienaar van Jesus Christus en ek is ’n broer van Jakobus. God het julle gekies om aan Hom te behoort. Julle weet dat God die Vader lief is vir julle en dat Jesus Christus julle goed oppas.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index