Search form

Judas 1:13

13Hulle sonde is soos die vuil skuim op die wilde branders van die see wanneer daar ’n storm is. So kan ’n mens hulle skandes sien. Hulle is soos sterre wat verdwaal het. Daarom het die Here vir hulle ’n plek gereedgemaak in die donker plek, die baie donker plek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index