Search form

Judas 1:3

Julle moet oppas vir mense wat vir julle verkeerd wil leer

3My vriende, ek wou baie graag vir julle geskryf het dat God vir ons en vir julle almal gered het. Maar dit is nou belangrik dat ek dadelik vir julle skryf en vir julle ernstig vra om aan te hou werk vir die goeie boodskap. Ons wat in Christus glo, hou vas aan hierdie boodskap. God het hierdie goeie boodskap klaar gegee vir die mense wat aan Hom behoort.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index