Search form

Rigters 1:19

19Die Here het die mense van Juda gehelp. Hulle het die mense in die berge oorwin, maar hulle kon nie die mense wat in die valleie gewoon het, oorwin en wegjaag nie, want daardie mense het oorlogkarre van yster gehad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index