Search form

Rigters 1:26

26Die man het na Hetiete-land gegaan en hy het daar ’n stad gebou. Hy het die stad ook Lus genoem, dit is vandag nog die naam van die stad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index