Search form

Rigters 1:3

3Die mense van die Juda-stam het toe vir die mense van die Simeon-stam gesê: “Kom maak saam met ons oorlog teen die Kanaäniete, dan sal ons later saam met julle gaan en julle help wanneer julle moet gaan oorlog maak.” Simeon was Juda se broer.

Die Simeon-stam het toe saam met die Juda-stam gegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index