Search form

Rigters 1:7

7Adoni-Besek het gesê: “God het my nou gestraf oor wat ek gedoen het, want ek het 70 konings se duime en groot-tone afgesny, en hulle moes onder my tafel die krummels eet wat afgeval het.”

Die mense van Juda en Simeon het vir Adoni-Besek na Jerusalem gebring, en hy het daar gesterf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index