Search form

Rigters 11:34

34Toe Jefta terugkom by sy huis in Mispa, was dit sy eie dogter wat eerste uitgekom het om hom te ontmoet. Sy het ’n tamboeryn gespeel en gedans. Hierdie dogter was sy enigste kind.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index