Search form

Rigters 11:35

35En toe Jefta haar sien, het hy sy klere geskeur en hy het gesê: “My kind, ek is baie hartseer. Jy het ’n slegte ding met my laat gebeur, want ek het vir die Here belowe dat die eerste persoon wat by my huis se deur uitkom om my te ontmoet, aan Hom sal behoort, en nou moet ek doen wat ek belowe het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index