Search form

Rigters 12:2

2Jefta het vir hulle gesê: “Ek en my manne moes oorlog maak teen die Ammoniete, en dit was nie vir ons maklik nie. Ek hét gevra julle moet help, maar julle het my nie kom red van die Ammoniete nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index