Search form

Rigters 12:9

9Hy het 30 seuns en 30 dogters gehad. Hy het sy 30 dogters laat trou met mans wat nie aan sy stam behoort het nie, en hy het sy seuns laat trou met meisies wat nie aan sy stam behoort het nie. Hy was sewe jaar lank die leier van die Israeliete.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index