Search form

Rigters 13:16

16Die Engel van die Here het vir Manoag gesê: “Ek sal ’n kort tydjie bly as jy dit wil hê, maar Ek sal nie iets eet nie. Maar as jy vir die Here ’n brand-offer wil gereedmaak, dan kan jy dit doen.”

Dit was die Engel van die Here, maar Manoag het dit nie geweet nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index