Search form

Rigters 13:6

6Die vrou het na haar man toe gegaan en vir hom gesê: “Iemand van God het na my toe gekom. Hy het gelyk soos ’n engel van God, en ek het baie bang geword. Ek het hom nie gevra van waar hy kom nie, en hy het nie vir my gesê wie hy is nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index