Search form

Rigters 13:7

7Hy het vir my gesê: ‘Jy is swanger en jy sal ’n seun kry, maar nou mag jy nie wyn of bier drink nie en jy moenie iets eet wat onrein is nie, want die seun sal ’n nasireër van God wees vandat hy gebore word totdat hy sterf.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index