Search form

Rigters 14:12

12Simson het vir die mans gesê: “Ek wil vir julle ’n raaisel vra. Julle moet probeer uitvind wat die antwoord is, en as julle dit vir my kan sê voor die sewe dae van die fees verby is, dan sal ek vir julle elkeen ’n onderkleed en ’n mooi oorkleed gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index