Search form

Rigters 14:14

14Simson sê toe vir hulle:

“Uit die een wat eet,

kom iets wat jy kan eet,

uit die een wat sterk is,

kom iets wat soet is.”

Die mans kon ná drie dae nog nie die antwoord van die raaisel vir Simson sê nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index